Oh happy day!!
Dis weer sulke tyd, om net te lê en sleg word voor die TV en ons breine ‘n lekker breek te gee.
Normaalweg is daar nie in die vakansies jeug nie, maar dalk is dit ietwat anders die jaar. Ons weet nog nie, maar ons sal iets hier skryf as daar is. As daar nie is nie, wel, geniet dan net jou vakansie. Dis ons reg as kinders (volwassenes ook) om ‘n blaaskans te hê.
Geniet dit
Hey Annelie! Het jou link gevind op ‘n ander wordpress user se blog en wou net halloooo se. Ek probeer ‘n netwerk van christen pelle online te skep. So my website is hier bo en my blog is http://sillymoose.wordpress.com
STERKTE met die jeug! En ja…vakansie is al te lekker!
Comment deur Jané — April 9 2007 @ 5:24 nm